Skip to the content

Strandhuise

Huise geskik vir ses tot agt persone, toegerus met ’n kombuis en leefarea, badkamer, DStv, lugreëling en braai-fasiliteite.

6-Bed Strandhuis (2 Kamers)

Twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met drie enkelbeddens. Een slaapbank in die woonvertrek. Badkamer met ’n kombinasiestort, bad, wasbak en toilet. Leefarea/Kombuis met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. DStv, lugversorging, braaigeriewe en afdak vir motor. Eenheid word daagliks gediens.

6-bed strandhuis (3 kamers)

Drie slaapkamers, een met ’n dubbelbed en twee met twee enkelbeddens in elkeen. Badkamer met ’n instap-stort, bad en wasbak. Die toilet is apart. Leefarea/Kombuis met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. DStv, lugversorging, braaigeriewe en afdak vir motor. Eenheid word daagliks gediens.

8-bed Strandhuis (4 kamers)

Vier slaapkamers, een met ’n dubbelbed en drie met twee enkelbeddens in elkeen. Twee badkamers, een met ’n instap-stort en toilet; en een met ’n bad en toilet. Leefarea/Kombuis met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. DStv, lugversorging, toesluitgarage en stoepie met braaigeriewe. Eenheid word daagliks gediens.

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenbos Eenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede