Skip to the content

4-Bed Carney Eenhede of Kamers

Selfsorgeenhede geskik vir vier met ’n kombuis en privaatbadkamer.

4-bed Carney-eenhede

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n stapelbed in die woonkamer. Badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas. Geen TV nie. Stoepie met eie braaigeriewe. Carney-eenhede word vir groepe bespreek. 200m van die see af en naby die pretpark.

4-bed Carney-kamers

Twee slaapkamers met twee enkelbeddens in elkeen. Gesamentlike ablusiegeriewe vir mans en dames. ’n Gedeeltelike kombuis met ’n 2-plaatstoof en yskas. Geen TV en mikrogolfoond nie. ’n Gesamentlike braai-area. Carney-eenhede word vir groepe bespreek. 200 m van die see af en naby die pretpark.

Sien alle Akkommodasie

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenboseenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede