Seefront Solders
Met die see amper rondom jou en die Kaapse seelug bokant jou, bied Hartenbos Seefront verskeie luukse verblyfopsies met bed en ontbyt. Hierdie eenhede is ideaal vir paartjies, sakemanne en sakevroue, asook vir konferensiegangers.
Gaste kan uitsien na topgehalte winkels, ontspanningsfasiliteite en pragtige natuurtonele wanneer hulle met ongekende gasvryheid hier verwelkom word.
Sien alle akkommodasie

Carney eenhede of kamers
4-Slaper Eenhede

Kothuise
5-Slaper Eenhede

Oranjehof-kamers
2/3-Slaper Eenhede

Rondawels
2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Strandhuise
6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders
1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenboseenhede
3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis
6-Slaper Eenhede