Skip to the content

5-Bed Kothuise

Twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met drie enkelbeddens. Aparte badkamer met ’n instap-stort, bad en wasbak. Die toilet is apart. Kombuis met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. DStv. 150m van die see af en geleë langs die pretpark.

Sien alle akkommodasie

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenbos Eenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede