Skip to the content

Rondawels

Eenhede geskik vir twee tot vier persone met ’n badkamer, kombuis en braai-fasiliteite.

2-bed (sonder badkamer)

Twee enkelbeddens. Geen badkamer; wasbak en koue water. Maak gebruik van ablusiegeriewe. ’n 2-plaatstoof en yskas. Geen TV en mikrogolfoond nie. 150m van die see af en geleë langs die pretpark.

2-bed (sonder badkamer)

Twee enkelbeddens. ’n 2-plaatstoof, yskas, koue water en wasbakkie. Geen mikrogolfoond en TV nie. Maak gebruik van ablusiegeriewe. Wasmasjienfasiliteit op eie risiko (neem R5-muntstukke saam). 100m van die see af en geleë naby Terrein F. Nie see-uitsig nie.

2-Bed Rondawels (Met Badkamer)

Twee enkelbeddens. Badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. ’n 2-plaatstoof, yskas en mikrogolfoond. DStv. 50 m van die see af en geleë agter die verhitte swembad langs Pretark. Nie see-uitsig nie.

2-Bed Rondawels (Met Badkamer)

Twee enkelbeddens. Badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. ’n 2-plaatstoof, yskas en mikrogolfoond. DStv. Seefront, geleë agter die verhitte swembad langs Terrein B.

3-bed Rondawels

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en een slaapbank in die kombuisarea. Badkamer met ’n stort en toilet. Kombuis met ’n mikrogolfoond, 2-plaatstoof en yskas. DStv. Afdak vir motor asook braaigeriewe onderdak. 150m van die see af en geleë naby die Pretpark.

3-bed Rondawel

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en een slaapbank in die kombuisarea. Badkamer met ’n stort en toilet. Kombuis met ’n mikrogolfoond, 2-plaatstoof en yskas. DStv. Afdak vir motor asook braaigeriewe onderdak. 50m van die see af en geleë naby die Pretpark.

4-Bed Rondawel (2 Kamers)

Twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met ’n stapelbed. Aparte badkamer met ’n bad, instap-stort, wasbak en toilet. Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas. DStv. 100m van die see af en naby die rivieroewer. Nie see-uitsig nie.

4-bed Rondawel (Oranjehof)

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n slaaphoekie met ’n stapelbed. Aparte badkamer met ’n bad, instap-stort, wasbak en toilet. Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas. DStv. 200m van die see af en naby die pretpark.

4-Bed Rondawels (Rivieroewer)

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n slaaphoekie met een stapelbed. Aparte badkamer met ’n bad, instap-stort, wasbak en toilet. Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas. DStv. 100m van die see af en naby die rivieroewer. Nie see-uitsig nie.

Sien alle akkommodasie

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenbos Eenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede