8-Slaper Strandhuis
![]() |
87m2 |
![]() |
Slaap 8 (Maksimum 6 Volwassenes) |
![]() |
3 Slaapkamers |
![]() |
2 Badkamers |
![]() |
Selfsorg |
3-slaapkamers en twee badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Twee enkelbeddens in die ander twee slaapkamers en 'n dubbelslaapbank in die leefgebied. Ten volle toegeruste kombuis en onderdakbraai.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdak stoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitelug meubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |