6-Slaper Strandhuis (Twee slaapkamers, een dubbelbed, een stapelbed)
![]() |
48m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed, die ander met 'n enkelstapelbed. Twee enkelslaapbanke in die leefgebied. Badkamer, bad en stort. Ten volle toegeruste kombuis, braai-gebied en onderdakparkeerplek.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |