4-Slaper Rondawel

33m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Opgradeerde eenslaapkamer Rondawel met dubbelbed. Tweedagbeddens in 'n oopplan-kombuis/sitgebied, lugversorger. Badkamer, stort. Buitelug braai gebied, DSTV. Eenhede is geleë naby die riviermond, daar is eenhede met see-uitsig beskikbaar.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

See-uitsig (Sekere eenhede)

TV

Beperkte DStv

Braai-area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig