3-Slaper Strandhuis

30m2

Slaap 3 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Een slaapkamer, dubbelbed en slaapbank wat geskik is vir 'n kind in die leefgebied. Badkamer, bad en stort. 

Ten volle toegeruste kombuis met tweeplaatstoof en mikrogolfoond. Onderdakbraai en motorafdak. Televisie, beperkte DSTV  en lugversorging.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Braai-area

Ten volle toegruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig