3-Slaper Rondawel
![]() |
30m2 |
![]() |
Slaap 3 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Een slaapkamer, dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind in die leefgebied. Badkamer, bad en stort.
Ten volle toegeruste kombuis met tweeplaatstoof, mikrogolfoond en buitebraai-gebied. Televisie en beperkte DSTV.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |