3-Slaper Chalet

34m2

Slaap 3 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Een slaapkamer, 'n dubbelbed en slaapbank in die leefgebied wat geskik is vir 'n kind. Badkamer, stort.  Daar is eenhede met see-uitsig beskikbaar. 

Ten volle toegeruste kombuis met tweeplaatstoof, mikrogolfoond en buitebraai-gebied. Onderdakbraai/parkering. Televisie, beperkte DSTV en lugversorging.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Braai-area

Ten volle toegruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig