2-Slaper Rondawel (Gedeelde ablusie fasiliteite)
![]() |
20m2 |
![]() |
Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oopplan kamer |
![]() |
Gedeelde ablusie fasiliteite |
![]() |
Selfsorg |
Twee enkelbeddens. Geen badkamer. Daar is ‘n wasbak met koue water in die kamer. Toegerus met ’n 2-plaatstoof en yskas, geen TV en mikrogolfoond nie. Maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe. 250 m van die see af en geleë aan die agterkant van die pretpark en sentrum.
Eenhiedgeriewe
![]() |
Gedeelde opwasgeriewe |
![]() |
Gedeelde ablusie fasiliteite |
![]() |
Braai |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parketing: 1 voertuig |