2-Slaper Rondawel
![]() |
20m2 |
![]() |
Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oopplan kamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Oop-plan Rondavel met 'n volledig toegeruste kombuis, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Daar is eenhede met see-uitsig beskikbaar. Sommige eenhede het twee enkelbeddens, en ander het ‘n dubbelbed.
Die rondawels het hul eie badkamers met 'n stort en 'n buitebraai. Televisie en beperkte DSTV.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |