Kampering: Blok E (See-uitsig)

100m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusie-fasiliteite

Selfsorg


See-uitsig kampeerstaanplekke is ongeveer 10m x 10m en is toegerus met elektrisiteit. Rolstoelvriendelike badkamer beskikbaar. Erwe is naby die riviermond geleë.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Kamer Geriewe

Krag punt

Gedeelde opwasgeriewe

Gedeelde ablusies

Bring eie braai saam

Gratis WiFi

Gratis parkering: 1 Voertuig