Kampering: Blok E

100m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusies

Selfsorg


Alle kampeerterreine is ongeveer 10m x 10m en is toegerus met elektrisiteit. Rolstoelvriendelike badkamer beskikbaar. Erwe is naby die riviermond geleë.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Kamer Geriewe

Krag punt

Gedeelde opwasgeriewe

Gedeelde ablusies

Braai

Gratis WiFi

Gratis parkering: 1 Voertuig