Kampering: Blok D (See-uitsig)

100m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusies

Selfsorg


See-uitsig kampeerterrein is ongeveer 10m x 10m en is toegerus met elektrisiteit. Rolstoelvriendelike badkamer beskikbaar. Loopafstand na die strand.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Kamer Geriewe

Krag punt

Gedeelde opwasgeriewe

Gedeelde ablusies

Braai

Gratis WiFi

Gratis parkering: 1 Voertuig