Kampering: Blok C (See-uitsig)

100m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusie-fasiliteite

Selfsorg


Alle kampeerstaanplekke is ongeveer 10m x 10m en is toegerus met elektrisiteit. Geleë naby die Amfiteater.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Kamer Geriewe

Krag punt

Gedeelde opwasgeriewe

GGedeelde ablusie-fasiliteite

Bring eie braai saam

Gratis WiFi

Gratis parkering: 1 Voertuig