2-tot 4-Slaper Kamer - Platinum
![]() |
32m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oopplankamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Bed & Ontbyt |
Die kamers is geleë op die eerste verdieping in die Seefront Winkelsentrum, kamer het ‘n dubbelbed en ‘n slaapbank, geskik vir kinders onder 12 jaar. En suite-badkamer, stort en badkamergeriewe.
Kamer is toegerus met 'n yskassie, TV, DSTV, lugversorging en 'n klein lessenaar.
Neem asseblief kennis: Geen selfsorggeriewe of braai's in die kamers nie. Geen see-uitsig nie. 100m stap van die parkeerplek na diekamer. Kamers is teen 'n trap geleë. Ontbyt ingesluit by tarief.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Ontbyt Ingesluit |
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Geen see-uitsig |
![]() |
Geen self-sorg kombuis |
![]() |
Geen braai-area |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |