6-Slaper Strandhuis (Twee Slaapkamers en twee Badkamers)

75m2

Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

2 Badkamers

Selfsorg


Twee slaapkamers en twee badkamers met storte.  Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.  Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Dubbelslaapbank in die leefgebied, geskik vir kinders.  Volledig toegeruste kombuis, onderdakbraaigeebied en lugversorging. Eenhede is naby die riviermond, en daar is eenhede met see uitsig beskikbaar.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakstoep

Braai-area

Buitebankies

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig