6-Slaper Chalet (Twee slaapkamers)
![]() |
49m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 5 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met drie enkelbeddens. Enkelslaapbank, geskik vir 'n kind, in die leefgebied. Ten volle toegeruste kombuis. Onderdak braai gebied en parkeerplek. Daar is eenhede met see-uitsig beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat van die eenhede se badkamergeriewe kan verskil. Sommige eenhede het ‘n stort, of ‘n stort oor ‘n bad en daar is ‘n rolstoelvriendelike eenheid ook.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |