5-Slaper Kothuis
![]() |
32m2 |
![]() |
Slaap 5 (Maksimum 5 Volwassenes) |
![]() |
Oopplan kamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met drie enkelbeddens. Badkamer, bad en stort. Ten volle toegeruste kombuis en 'n buitebraai. Loopafstand na winkels en vermaakgebied.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |