4-Slaper Woonstel

42m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

Oopplan kamer

1 Badkamer

Selfsorg


Een slaapkamer, dubbelbed, enkelstapelbed; geskik vir kinders in die leefgebied. Badkamer met slegs bad. Ten volle toegeruste kombuis. Stoep met onderdakbraai. Geen TV of mikrogolf nie. Ideaal vir groepe. Handdoeke word nie voorsien nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Braai-area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig