4-Slaper Strandhuis
![]() |
45m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oopplan kamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Een slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelslaapbanke in die leefgebied wat geskik is vir kinders. Badkamer, bad en stort. Ten volle toegeruste kombuis. Onderdakbraai , motorafdak. Daar is eenhede met see-uitsig beskikbaar.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
See-uitsig (Sekere eenhede) |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |