4-Slaper Rondawel (Basies)

33m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Slaapkamer met 'n dubbelbed, slaaphoekie met enkelstapelbeddens wat geskik is vir kinders in die leefgebied. Badkamer met stort of bad, sommige eenhede het albei. Ten volle toegeruste kombuis. Buite braai gebied.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Braai-area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig