4-Slaper Carney Kamers (Gedeelde ablusie fasiliteite)

35m2

Slaap 4 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

Gedeelde ablusie fasiliteite

Selfsorg


Twee slaapkamers met twee enkelbeddens in elkeen. Gesamentlike ablusiegeriewe vir mans en dames. ’n Gedeeltelike kombuis met ’n 2-plaatstoof en yskas. Geen TV en mikrogolfoond nie. ’n Gesamentlike braai-area. Carney-eenhede word vir groepe bespreek. 200 m van die see af en naby die pretpark.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenhiedgeriewe

Gedeelde opwasgeriewe

Gedeelde ablusie fasiliteite

Braai

Gratis Wi-Fi

Gratis parketing: 1 voertuig