Akkommodasie

Een ding is seker – ATKV-Hartenbos bied gerieflike akkommodasie in die Wes-Kaap wat aan almal se behoeftes sal voldoen.

Of jy nou ‘n kampeerder is of die luuksheid van ’n strandhuis verkies, ons het vir jou iets! Ons het ook bed-en-ontbyt-kamers beskikbaar.