Skip to the content

6-Bed Skakelhuis

Twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met stapelbeddens. Twee slaapbanke in die woonvertrek. Badkamer met ’n kombinasiestort, bad, wasbak en toilet. Leefarea/Kombuis met ’n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. DStv, lugversorging, braaigeriewe en afdak vir motor. Eenheid word daagliks gediens.

Sien alle akkommodasie

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenbos Eenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede