Skip to the content

3-Bed Luuks Eenhede

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en een slaapbank in die kombuisarea. Badkamer met ’n stort en toilet. Kombuis met ’n mikrogolfoond, 2-plaatstoof en yskas. DStv. Afdak vir motor asook braaigeriewe onderdak. 50m van die see af en geleë naby die Pretpark.

4-bedeenheid (1 kamer met parkering onder afdak)

Een slaapkamer met ’n dubbelbed en twee slaapbanke in die woonvertrek. Badkamer met ’n bad, instap-stort, wasbak en toilet. Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas. DStv, lugversorging, braaigeriewe en afdak vir motor. Eenheid word daagliks gediens.

4-Bed Eenhede (2 Kamers)

Twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Aparte badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Leefarea/Kombuis met ’n 2-plaatstoof, mikrogolfoond en yskas.

Sien alle akkommodasie

Kothuise ATKV Hartenbos

Kothuise

5-Slaper Eenhede

Oranjehof rooms ATKV Hartenbos

Oranjehof-kamers

2/3-Slaper Eenhede

Rondawels

2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Beach houses - ATKV Hartenbos

Strandhuise

6 en 8-Slaper Eenhede

Seefront Solders

1, 2, 3 en 4-Slaper Eenhede

Hartenbos Eenhede

3 en 4-Slaper Eenhede

Skakelhuis

6-Slaper Eenhede